Francois van Coke - Mensdom 歌词

Hierdie is die lewe
Ons worde gebore, ons gaan dood.
Kwaad oor die verlede.
Mense beheer mense hanteer mensdom.
Mensdom ons raak nie jonger nie,
Mensdom ons raak nie jonger nie.
En die dae raak korter
Liefde en haat, goed en kwaad.
Ons moet aanhou vorder
Mense en wees menswees, mensdom.
Mensdom ons raak nie jonger nie,
Mensdom ons raak nie jonger nie.
Ek is hier gebore, per ongeluk op die altar.
Hierdie is die lewe. Mens vir my mense, menslik. Mensdom.
Mensdom ons raak nie jonger nie.
Ons raak nie jonger nie.
这个歌词已经 442 次被阅读了