Elvis Blue - Mooi 歌词

Soveel mooi is vasgevang in jou en my.
Soveel mooi is hier, waar ek en jy bly.
Dis mooi as die sonsak, dis mooi as hy rys.
Maar jy is die mooi wat my huistoe lui.

Jy vat my weg, jy vat my weg.
In die spore van my liefling is die lewe nie so erg.
Oh, die mooi, die mooi bly diep in jou.
En jou arms toegevou is die lewe goed en reg.

Daar's dinge binne jou, wat my nader trek.
Al ken ek jou so goed is daar 'n onbekende plek.
Die keik in jou oe, het my hart so die gevlek.
Maar jou tipe mooi, vat my asem weg.

Jy vat my weg, jy vat my weg.
En die spore van my liefling is die lewe nie so erg
Oh, die mooi, die mooi bly diep in jou.
En jou arms toegevou is die lewe goed en reg.

*INSTRUMENTAAL*

Jy vat my weg, jy vat my weg.
En die spore van my liefling is die lewe nie so erg.
Oh, die mooi, die mooi bly diep in jou.
En jou arms toegevou is die lewe goed en reg.
En jou arms toegevou is die lewe goed en reg.
En jou arms toegevou is die lewe goed en reg.

Yeah, Lekker!

((EK IS 'N ENGELSE MEISIE OKEY??))
这个歌词已经 847 次被阅读了