dis tyd toe jy verby stap dat jy vir my weer terug
vat na iewers langs n stofpad na plekkie waar katrientjie my nog vashou en eksien haar in jou sy
kan lang arm en two step haar bobotie is n wen resep sy kan raak vat met n kleilat in n rokkie lyk
sy uitgevat maar in n jean lyk sy beter soos katrientjie weet ek verseker jy hee my daai klein
klein dorpie gevoel jy wat als opreg bedoel jy wat jou hart by my kom uitspoel