Francois van Coke - Hey Babe Тексты

jy't verlief geraak in 'n bar
hierdie bar fighter backstage kom soen
verdrink in my hel en hoogwater
gewonder hoe ons dit sou doen
verblind met die liefde
hey babe, kyk wat het ons gedoen
jy't verlief geraak in 'n bar
die ongeluksvoël het jou hart gesteel en gebreek
jou ma het nie gesien wat jy in my sien nie
ek kan nogsteeds nie
hey babe, kyk wat het ons gedoen

sentelose soene in 'n hysbak
altyd oppad, ek wil eerder oppak
dis 'n lewe wat ek nie verdien nie
ons is nog hier
jy't verlief geraak in 'n bar
Этот текст прочитали 477 раз.