Karlien Van Jaarsveld - Geskeurde Jeans Şarkı Sözleri

Ek roep na jou,
roep omdat ek soveel van jou hou

Oor daai naweek was dit nat soos nou
somerliefde in die storm

Toe soek ek meer
meer as wat jy toe vir my wou gee

Jy het nee gesê
maar ja gevoel wat het jou aan my laat twyfel?

As jy my terug wil hê
laat jou hart vir jou sê(wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)

Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou
in my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry

Daai geskeurde jeans
en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry

Maar dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans

Dink weer terug
aan my soene in die oggend lug

Voel hoe druk die wind my teen jou vas
jy kan my nie so vergeet nie

Het jy gevoel
meer as wat jy wou toe raak jy bang

Dis hoe dit werk
dis wat die liefde doen laat jou vlieg as jy nie terug hou

As jy my terug wil hê
laat jou hart vir jou sê(wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)

Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou
in my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry

Daai geskeurde jeans
en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry

Maar dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans

Ek sal jou weer moet vashou
sodat jy kan onthou dat liefde is nie vervangbaar

Sal jou laat aanhou wonder
hoe jy ooit weer sonder my somerliefde maak

in my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry

Daai geskeurde jeans
en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kry

Maar dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans

Dis hoe my my ook soek
en hoe jy my onthou

in my geskeurde jeans
Bu şarkı sözü 574 kere okundu.