Karlien Van Jaarsveld - Jy is Lyrics

Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie
Die beste is, in dinge oor die hart en oor die siel
Partykeer is ek simple, ek praat te veel of bly stil
Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel
Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou

Jy is, die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is

Eks jammer as ek somtyds, al die goeie dinge mis kyk
Eks jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou
Ek hoop jy kan vergewe, en verby die dinge lewe
Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou

Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter
Is ek beter rondom jou

Jy is, die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is

Ekke wil jou hê omdat jy, jy is

Jy is, die enigste problem wat ek bly mis
En alles is net beter as jy by is
Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is X3
This lyrics has been read 236 times.