Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën Songtexte

Ek kan nie vir jou verduidelik
hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
so staan 'n bietjie naby my
Kan jy my lippe lees

Voel jy die musiek se ritme
soos druppels op 'n sinkdak
Hoe jy aan my hart vat
Dis asof jy reg deur my kyk
Dis wat jy aan my doen

Ek wil net dans' dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen

Ek staan vas in hierdie oomblik
Die mense stap verby my
Ek kan nie my oe kry
Om van joune weg te kyk
Ons praat mekaar se taal

Jy kom aangestap na my toe
Ek hoor hoe reen dit harder
Musiek word al hoe sagter
Dit is nou net ek en jy
En die druppels rondom ons

Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen

Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen

na na na...
Dans in die reen

Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen

Ek wil net dans, dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen

KOm ons dans in die reen
Dieser text wurde 493 mal gelesen.