Adam - Vergifnis Songtexte

Daar is niks wat sny soos woorde gesê in die oomblik wat jou seermaak.
Ek wens ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak.
As die ou gevoel van seerkry weer so in die lug rondhang.

Dit breek my weer elke seer, elke traan,
elke keer keer keer wat ek jou misverstaan.
Want dit eet my (dit eet my)
Dit skeer my (dit skeer my)
Ek smeek vergewe my.

Dit breek my deur elke keer, elke traan,
elke seer seer seer wat daar val op jou wang,
sal ek regmaak, heelmaak. Asb vergewe my.

Ek wens nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei.
Want so lief soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry.
Ek wens ek kan nou alles terug draai weer na die begin.

Dit breek my weer elke seer, elke traan,
elke keer keer keer wat ek jou misverstaan.
Want dit eet my (dit eet my)
Dit skeer my (dit skeer my)
Ek smeek vergewe my.

Dit breek my deur elke keer, elke traan,
elke seer seer seer wat daar val op jou wang,
sal ek regmaak, heelmaak. Asb vergewe my.

Want dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my.

Want dit breek my hart. Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my.

Want dit breek my hart.

Dit breek my weer elke seer, elke traan,
elke keer keer keer wat ek jou misverstaan.
Want dit eet my (dit eet my)
Dit skeer my (dit skeer my)
Ek smeek vergewe my(vergewe my)

Dit breek my deur elke keer, elke traan,
elke seer seer seer wat daar val op jou wang,
sal ek regmaak, heelmaak. Asb vergewe my.
Dieser text wurde 288 mal gelesen.