In die vier hoeke van die spieeÌl sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieeÌl, die weÌreld se spieeÌl
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...
SpieeÌltjie, spieeÌltjie seÌ vir my, hoe sien die ander mense my
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
SpieeÌltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank
Ek wens ek was in 'n feeÌverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland
In die vier hoeke van die spieeÌl kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam
In hierdie prentjie in my spieeÌl is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my spieeÌl
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...
Die beelde verander soos die jare verbygaan
Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien